$3.02
Die digitale kalender maak dit maklik om jou persoonlike styl af te druk, veranderinge te maak en dit te deel per e-pos of foon. Verander gratis met Canva, en druk uit indien jy verkies. Dis 'n lekker vinnige geskenkie vir daardie spesiale vriendin of ouer. Vir tuis of kantoor, jy is gereed vir almal se verjaarsdae!