$3.02
Die digitale kinder verjaarsdag kalender maak dit maklik om verjaarsdae te onthou. Reeds gestel op A4 Landscape vir uitdruk, is dit ideaal vir 'n kinderkamer. Lamineer of stoor op rekenaar vir vinnige veranderinge. Voeg fotos in en maak mooi, gepas vir jou. Verander gratis met Canva.